Produkte



Click here for English


SAME Trekkerdienste verkoop nuwe en gebruikte trekkers, onderdele en bybehore.  Ons versprei produkte van SAME-Deutz-Fahr, Mascar en Jumil.

Gebruikte produkte

Vir 'n volledige lys van gebruikte produkte wat beskikbaar is by SAME Trekkerdienste, stuur 'n e-pos na bart@sametrekkerdienste.co.za. Die lys sal via e-pos aan u terug gestuur word.

Nuwe Produkte

Vir meer inligting omtrent spesifieke produkte, laai ons nuutste produk katalogus af of besoek gerus ons verskaffers se webtuistes deur op die betrokke logo te kliek hieronder. 

Produk Katalogus

Bestellings vir produkte kan by SAME Trekkerdienste geplaas word.

Plaas 'n Bestelling hier

SAME

SAME-Deutz-Fahr

Trekkers en Stropers

SAME Logo

Besoek SAME

Deutz Fahr Logo

Besoek Deutz-Fahr

Mascar Logo

Besoek Mascar

Jumil Logo

Besoek Jumil

metalfor

Besoek Metalfor


topcon

Besoek Topcon

Mascar

Rondebalers

Jumil

Geen bewerking planters en strooiers

Metalfor

Spuite

Topcon

GPS Toerusting