Nuus



Click here for English

Jongboer van die jaar kliënt van SAME Trekkerdienste
18-04-2013

Danie Slabbert
Daan Slabbert is 'n lojale klient van ons produkte. Daan was een van die eerste boere in die omgewing om van presisieboerdery en geenbewerking gebruik te maak. Ons sien daarna uit om nog 'n langpad met Daan te stap. Op die foto is Daan by sy Jumil geenbewerkingsplanter.

Topcon en Trimble Presisie Toerusting 
06-09-2013

Meer en meer boere maak gebruik van presisie boerdery.

Presisie Toerusting van Topcon en Trimble is nou beskikbaar by Same Trekkerdienste.

Sommige van ons kliënte het reeds die Auto Steer stelsel installeer op hul Same en Deutz-Fahr trekkers en is baie tevrede met die waarde wat die produk toevoeg tot hul boerdery.


Jumil 3080  Planter aan Japie en Adriaan Oostuizen verkoop
11-06-2013


Die Plaatplanter waarmee Japie en Adriaan suksesvol koring geplant het, is 'n eerste in Suid-Afrika.

Die foto's toon waar die sonneblomreste gerolmoer is.



Daarna is in die sonneblomreste geplant.
Die foto regs wys waar die koring opgekom het.

Pro agri gaan aan die einde van die oes 'n volledige berig plaas van die plantproses, groei en resultate.