Dienste



Click here for English


Die werkswinkel by SAME Trekkerdienste is ten volle toegerus met bekwame en opgeleide tegnikusse asook die nodige gereedskap om herstel en onderhoud op SAME-Deutz-Fahr trekkers te kan doen. Ons beskik oor 'n groot verskeidenheid gebruikte onderdele en kan landswyd voorsien. 

Ons behoort aan die R.M.I  (Retail Motor Industry)  en is deur Merceta goedgekeur om vakleerlinge te mag oplei. 

SAME Trekkerdienste is landwyd bekend vir hul kennis in SAME trekkers en kliënte van sover as Mosambiek en Botswana maak van ons gebruik.  Ons reputasie is dus vir ons belangrik en ons poog sover menslik moontlik om kliënte tevrede en gerus te laat voel.

 

Onderdele

Werkswinkel